spreker

Meer oor Lynette

Lynette Veldtman Uitgebreide reise, 'n ondersoekende geaardheid en 'n belangstelling in mense het Lynette Veldtman geinspireer om haar kennis en navorsing as 'n professionele spreker te deel oor die volgende onderwerpe:

Lynette is 'n bedrewe, tweetalige spreker wat haar kennis op 'n interaktiewe en ontspanne manier aan haar gehoor oordra. Praatjies, in Afrikaans of Engels, is opvoedkundig en geskik vir enige ras-, geslag- of ouderdomsgroep.

Die klem van onderwerpe en die tydsduur van 'n praatjie is onderhandelbaar en aanpasbaar vir enige geleentheid sou dit wees:

korporatiewe funksies,radiopraatjies, seminare, konferensies, fondsinsamelings, vroue-verenigings, klubs, kerkgroepe, sportverenigings...

Tariewe vir optredes en reisonkostes is van toepassing.